Eden Guest House B&B
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4P Aristata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eden Guest House B&B is 'n moderne dubbelverdiepinghuis met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dis in 'n natuurreservaat langs die N2 aan Kaapstad se kant van Danabaai geleë. Die ligging is die ideale basis vir gaste wat die Tuinroete en die Klein Karoo wil verken.
Dié moderne gastehuis is onlangs opgeknap en versier. Sommige kamers het 'n uitsig oor die see. Geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n platskerm-TV met DStv, digitale kluis, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Gaste kan 'n Kontinentale of Engelse ontbyt geniet in die groot eetkamer met 'n pragtige see-uitsig. Dolfyne en walvisse kan soms hier gesien word. Middag- en aandete kan op versoek bedien word.
Na 'n besige dag kan gaste met 'n skemerkelkie by die kroeg of op die dek met 'n see-uitsig ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4P Aristata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Eden Guest House B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4P Aristata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang