Eden on the Bay 272 by HMH
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Sir David Baird Drive & Otto du Plessis Drive, Eden on the Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van die gewilde Eden on the Bay-strand in Big Bay, sal gaste talle opsies hê om hulself te bederf met restaurante, koffiewinkels en winkelsentrums.
Eden on the Bay 272 is 'n bekoorlike woonstel met slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar 'n skottelgoedwasser en wasmasjien/droër-kombinasie vir gaste se gerief. Daar is ook 'n 2-sitplek-eetkamertafel. Die sitkamer het gemaklike rusbanke met 'n TV.
'n Plug-en-speel-omskakelaar is beskikbaar en verseker dat jy deurlopende toegang tot 'n lig, TV en Wi-Fi sal hê tydens beurtkrag. Dit het ook 'n ekstra prop vir gaste om te gebruik.
Die balkon spog met die wonderlikste see-uitsigte met sitplek buite, perfek vir gaste om te ontspan en 'n glasie wyn te geniet terwyl hulle na die sonsondergang oor die waters kyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 61
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Corner of Sir David Baird Drive & Otto du Plessis Drive, Eden on the Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Sir David Baird Drive & Otto du Plessis Drive, Eden on the Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang