Eden Palms 4
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Main Road, Eden Palms, Shaka's Rock, 4016, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 050R1 743 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Eden Palms 4 is 'n lieflike en moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat in Shaka's Rock geleë is. Dit is die ideale opsie vir 'n wegbreek by die strand. Dit is perfek geleë vir gaste wat die Dolfynkus wil verken en en spog met 'n gedeeltelike see-uitsig.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n buite-etenstafel. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is voor die eenheid beskikbaar. Hierdie woonstel is naby winkelsentrums, restaurante en talle toeristeattraksies.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Main Road, Eden Palms, Shaka's Rock, 4016, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Main Road, Eden Palms, Shaka's Rock, 4016, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang