Successfully reported

Eden Rain

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mary Ann V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lieflike blyplek, sentraal en na aan alles. Ons het in koue mistige weer opgedaag, die kaggel aangesteek met als wat reggestaan het. Pragtige huis - ons het heerlik geslaap en gekuier op daai lieflike stoep saam met die swart kat. Wens ons was langer daar sodat ons meer boeke uit al die boekrakke kon lees! Gasheer se kommunikasie was ook baie effektief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clair C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Great value for money and would highly recommend. Lovely stay at Eden Rain. Great location and can walk to the main street easily. Accommodation was well maintained and the kitchen was extremely well equipped. Lovely amount of space in the living area and garden for children. Host arranged minor details, e.g. key collection beforehand to make arrival easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Perfek. Baie lekker naweek gehad, onmiddellik tuis gevoel. Sal definitief weer kom en langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Fabulous! What a fabulous stay! Beautiful house that is extremely well equipped. Located within walking distance of the town centre. Lovely host and special touches for guests (we even got choccies). Thank you, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Wonderlik! Baie lekker! Sal met graagte aanbeveel en weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bossie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Baie lekker gebly. Rustige area. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Lovely place to stay in and very cosy. We really enjoyed our stay at Eden Rain and the accommodation was cosy, clean, spacious and had everything that you would need, which we enjoyed for a large family. I would say the price is expensive per night, but in general it seems that all the prices in Dullstroom are in the same range.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hetta R
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Skoon, rustig en baie ruim. Eden Rain is 'n netjiese skoon huis. Ruim genoeg vir 8 volwassenes. Heerlike rustige atmosfeer. Ideaal vir ontspannende wegbreuk saam met vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liska P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Perfek vir 'n girls weekend! Baie lekker! Die huis is ruim en gemaklik en dit is lekker dat dit so naby alles is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlik! Baie lekker gerieflike blyplek met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dale Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 650
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 650
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 650
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Lion Cachet Street, Colwyn Close, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd683634a40cfd800e698a862aa58d9b241583670f33bf1f3cdae476d1b86e8ecb4094a6f3386064c49c1ffa0c731e8e2c970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 33 Lion Cachet Street Colwyn Close 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.419042974949 30.108886610451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang