Eden Sands 92
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 42 Middleton Road, 92 Eden Sands, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Eden Sands 92 is 'n kuswoonstel in 'n veilige kompleks in Kingsburgh geleë. Dié eenheid spog met 'n lieflike uitsig oor die see en die kompleks het direkte toegang tot die strand.
Die woonstel is op die tweede verdieping, het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, en kooktoebehore. Die sitkamer het 'n TV, DStv, WiFi en gemaklike sitplek.
Veilige parkeerplek, 'n swembad en direkte toegang tot die strand is beskikbaar in die kompleks.
Doendinge in die omgewing sluit op die strand gaan swem, branderplankry, op 'n bootvaart gaan, sonbaai, gholf-speel en snorkel in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Melicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 42 Middleton Road, 92 Eden Sands, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden Sands 92 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 42 Middleton Road, 92 Eden Sands, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang