Successfully reported
+102

Eden Chalets

  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 13 Kapp's Farm, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eden Chalets bied 'n skouspelagtige uitsig oor die asemrowende Auas-bergreeks, terwyl die Seeis-rivier sy pad oor die eiendom kronkel om die Kapp se plaasdam vol te maak slegs meters van die chalets af.

Tans bestaan akkommodasie uit 9 selfsorg-chalets plus 3 aparte kamers elk met sy eie stort, toilet en wasbak. Alle chalets is toegerus met óf ingeboude óf draagbare braaiers. Die chalets word omring deur 'n lowergroen grasperk met groot bome sowel as kleiner palms en ander inheemse bosse. Die chalets het 'n lieflike uitsig oor die ongelooflike Auas-bergreeks asook 'n wildkamp bevolk met verskeie wildspesies.

Sentraal geleë tussen die chalets is 'n swembad sowel as 'n Lapa met 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike uitsig oor die eendedam, Seeisrivier en die Kapp se dam bied.

Ontbyt en ligte maaltye is op versoek beskikbaar, en uithaalmaaltye of vervoer na 'n nabygeleë restaurant kan gereël word. Braaipakkies kan ook gekoop word, asook slaaie vir die braai. Pendeldienste is op versoek beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plot 13 Kapp's Farm, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Eden Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 13 Kapp's Farm, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1a893acaf27e913c3791cab0c9b42f217513968be1e74d7cc278b539cf6e6976beaeaf88012b0d249efbc9e7fdb550d2b21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Plot 13 Kapp's Farm Windhoek Khomas 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -22.546616 17.254227
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang