Eden Wilds 99
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Pont Road, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Eden Wilds 99 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat op die grondvloer in die rustige Umtamvuna Valley Natuurreservaat in Port Edward geleë is.
Dié akkommodasie bied gerieflike verblyf vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien vir jou gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, asook eetgerei en breekware. Aangrensend aan die kombuis is daar 'n knus sitarea met 2 slaapbanke en 'n TV.
Tydens jou verblyf is jy welkom om van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik te maak. Boonop kan jy smul aan visvang by die skilderagtige jetty wat oor die riviermond uitkyk, of doendinge soos voëlkyk, voetslaan en kanovaart doen. Die oord bied 24 uur-sekuriteit vir jou gemoedsrus, en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Liz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Old Pont Road, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden Wilds 99 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Pont Road, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang