Successfully reported

Edenville Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Thelmarie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Great value for money! The host was in constant communication throughout our trip. The staff were friendly and helpful. The rooms were clean, neat, and we really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Lekker sentrale oornagplekkie. Ons het vir besigheid gereis en Edenville Gastehuis was uitstekend! Hilda was so vriendelik en het ons mooi rondgewys. Ons het dadelik tuis gevoel. Die kamers is netjies en skoon, met alles wat mens nodig het vir oornagverblyf. Die gastehuis is ook lekker sentraal. Ek sal dit definitief kan aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard C
1 nag
5.0
Jan 2025

Nice. Quiet. Peaceful. It is a good place. Close to big malls. Rooms are okay; I hope for the installation of air conditioners ASAP. Rooms are cosy though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Vir seker die moeite werd. Ongelooflik lekker en gemaklik, sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Drieka L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Veilig en skoon met vriendelike diens. Baie vriendelike diens. Netjies en skoon, sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rikus
Edenville Guesthouse
Haai Drieka. Veilig, skoon en netjies is ons grootste mikpunt, baie dankie dat jy dit noem! Ons waardeer jou besonderse terugvoer - dit teer die pad na vooruitgang! Solank ons gaste glimlag, laat dit ons glimlag. Mooi bly Drieka, en dankie weereens! Sien jou hopelik gou weer en indien nie, veilig reis waarookal jy mag gaan.

Hein D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Als wat ons benodig het. Goeie middelpunt vir ons eindbestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rikus
Edenville Guesthouse
Hello Hein! Dit is die lekkerste ding om hierdie woorde te lees! Gastehuis bestuur se droom om so resensie te kry, baie dankie! Ons is dankbaar dat jou tydjie by ons goed was en dat julle met 'n glimlag weg is - dis waarna ons streef! Mooi gaan Hein, mag julle die vrugte van jul goedheid pluk! Groete Edenville Gastehuis Lichtenburg.

Wynand E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rustig. Rustigheid. Niemand pla of lawaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rikus
Edenville Guesthouse
Haai Wynand! Sommer baie dankie vir die pragtige resensie - dit maak ons sommer bly om te sien wanneer ons gaste hul tyd by ons geniet het. Ons konsentreer daarop om die eiendom so stil en rustig as moontlik te hou ten alle tye. Ons gaan binnekort begin opgradeer - hou dop! Mooi gaan Wynand. Groete Rikus @ Edenville Gastehuis Lichtenburg

Chantel E
1 nag
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Baie lekker, netjies en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rikus
Edenville Guesthouse
Hi Hennie. Sjoe, sommer dankie vir jou uitstekende resensie ook! Wanneer ons so 'n resensie lees, maak dit ons sommer meer lus vir ons bedryf! Dankie dat jy jou goeie ervaring deel. Ons begin binnekort opgradeer hier en daar - hou dop! Mooi gaan Hennie, Groete, Rikus @ Edenville Gastehuis Lichtenburg

Anna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Dit was die vriendelikste ontvangs wat ek in jare beleef het. Skoon en netjies, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rikus
Edenville Guesthouse
Haai Anna! Wat 'n goeie kompliment, dit is sommer lekker om jou resensie te lees - dit maak ons van voor af opgewonde oor ons bedryf! Mooi gaan en veilig reis, waarookal jy mag gaan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Rikus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Buchanan Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa09a2d3a0d1dad805d6eb6202da112fefd7ec3fab54b52189a0fec7347a4060538b2e63be18ce4e240f9e665ac55e7ca7513?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 19 Buchanan Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.150978598834 26.163948775463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang