Successfully reported
+65

Edenville Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Buchanan Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Edenville Gastehuis is geleë in die hartjie van Lichtenburg, nie ver van die sakekern van die dorp nie, maar tog residensieel - stil en vreedsaam. Die gastehuis bied 9 en suite-semi-selfsorgkamers: gemaklike akkommodasie ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Elke kamer is toegerus met 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en 'n induksie-kookplaat. DSTV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die gastehuis bied ook 'n wasgoeddiens en veilige parkering agter 'n afstandbeheerde hek en elektriese heining.

Edenville Gastehuis het vriendelike personeel en 'n warm atmosfeer - jou huis is 'n soet paar dae. Die gastehuis is gerieflik geleë binne loopafstand van kruidenierswinkels en die middestad, maar steeds in 'n gesogte woonbuurt.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Thelmarie F
Gesin met tieners
5.0
Great value for money! The host was in constant communication throughout our trip. The staff were friendly and helpful. The rooms were ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Danel K
Besigheidsreis
5.0
Lekker sentrale oornagplekkie. Ons het vir besigheid gereis en Edenville Gastehuis was uitstekend! Hilda was so vriendelik en het ons mooi rondgewys. ...
Sien meer
Mrt 2025
Bernard C
5.0
Nice. Quiet. Peaceful. It is a good place. Close to big malls. Rooms are okay; I hope for the installation of air conditioners ASAP. Ro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Drieka L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Veilig en skoon met vriendelike diens. Baie vriendelike diens. Netjies en skoon, sal enige tyd weer daar bly.
Aug 2024
Hein D
Saam met lewensmaat
5.0
Als wat ons benodig het. Goeie middelpunt vir ons eindbestemming.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Rikus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 19 Buchanan Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink Edenville Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Buchanan Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa09a2d3a0d1dad805d6eb6202da112fefd7ec3fab54b52189a0fec7347a4060538b2e63be18ce4e240f9e665ac55e7ca7513?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 19 Buchanan Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.150978598834 26.163948775463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang