Successfully reported

Edge of Eden

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Liesje S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Stylvolle gemak in die natuur. Baie dankie vir 'n groot bederf kuier by julle. Eenheid sorg vir groot gerief en is die perfekte wegbreek in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Cheesewood is baie goed ingerig en die gasheer Aubrey was baie behulpsaam. Cheesewood is baie goed ingerig en die gasheer Aubrey was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtig en skoon. Ons het in Milkwood gebly, die kleiner een van die 2 huisies. Dit is pragtig! Mens het die mooiste uitsig oor die meer en mens kan die see sien. Die plek is skoon, beddegoed het heerlik geruik en Aubrey, die huisassistent, was baie behulpsaam. Daar is baie om te doen in die area. Ons sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very relaxing and everything you need. Very nice and peaceful. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rus vir die siel. Fantastiese boservaring weg van die gewerskaf. Heerlike kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie gerieflik, netjies en toerusting nuut. Die huis is baie lekker groot, het 'n baie mooi uitsig en lekker groot kuierstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Idillies. Plekkie doen sy naam gestand. Waarlik die "Edge of Eden". Aubrey was baie hulpvaardig en vriendelik. Sien julle gou gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die beste. Dit was ongelooflik en Aubrey was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderful private accommodation. Beautiful accommodation. Enjoyed the privacy of the outdoor shower, hot tub and braai area. Friendly and efficient staff. The only downside is that we could hear the traffic. Also, I would have preferred a softer bed. Otherwise, an amazing place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helette
Edge of Eden
Thank you very much, Sharon. We can't do anything about the traffic, unfortunately. I will make a note on the mattress. Have a nice day.

Elize K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Baie genoeglik. Was heerlik. Vloer was bietjie vuil en stowig, maar die geriewe was baie goed. Heerlik ontspan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 690
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 690
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 2 690
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 249 Dune Mole Street, Langvlei Dunes, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81fada3e30a3dbb3bee8570d66c46d4837c192a317f593f6b18b91584bca6df04e46d64fc42c34b68aae0d7273070e264f84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 690 per nag (plek vir 3) 53 5 1 5 249 Dune Mole Street Langvlei Dunes 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.995543644567 22.652667504338
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang