Edgewood
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 422, Off the N2, Harkerville, 6604, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Edgewood is op 'n kleinhoewe geleë en bied gerieflike selfsorgkothuise 4 km vanaf Harkerville.
Verblyf word in die Lobster Cottage en die groter The Cabin gebied en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste. The Lobster Cottage het 'n koningingrootte-bed en The Cabin het 'n ekstra lang koninggrootte-bed. 'n Wasmasjien is in elke eenheid beskikbaar. Elke eenheid het 'n privaat badkamer. Daar is 'n gemaklike opvou-slaapbank in Lobster wat 2 kinders of 1 volwassene kan akkommodeer. Die vrystaande bad en teleskoop in The Cabin is baie gewild.
Elke kothuis het 'n oopplan-kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Etes kan by die etenstafels geniet word en gaste kan in privaat sitareas of voor die kaggels ontspan. Die leefareas lei na houtdekke. Gaste het ook toegang tot WiFi en buitebraaigeriewe.
Kinders en troeteldiere word oor die algemeen aanvaar, maar moet met Edgewood bespreek word.
Edgewood is 7 km vanaf die Wolf Sanctuary, 9 km vanaf die Knysna Olifantpark en 39 km vanaf Birds of Eden en Monkeyland. Die area bied ook verskeie voetslaan-, fiets- en 4x4-roetes. Daar is baie pragtige strande van Knysna en Plettenbergbaai naby.
Daar is 'n waterleliedam op die erf. Die paddakoor saans is baie gewild onder besoekers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Farm 422, Off the N2, Harkerville, 6604, Wes-Kaap
- Gaste dink Edgewood het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 422, Off the N2, Harkerville, 6604, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang