Successfully reported
+47

Edjami Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3345 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Edjami Lodge is 'n groot selfsorghuis in die hartjie van Marloth Park, sowat 200 m van die Krokodilrivier af. Hierdie huis is 'n ideale verblyf vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n ontspanne verblyf in die middel van die natuur.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is albei ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers met 'n bad, 'n buitestort, wasbak en toilet. Die derde en vierde slaapkamers het koningingrootte-beddens en sluit ook en suite-badkamers in met 'n stort, wasbak en toilet. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het almal deure wat toegang tot buite-patio's bied. Al die kamers is ingerig met lugversorging.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en maak oop op 'n groot onderdakstoep. Die stoep is ingerig met buitemeubels en 'n groot etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n plonspoel, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby Marlothi Winkelsentrum en verskeie roetes vir wildkyk.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3345 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3345 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf30778ca807147ca6150d88e8d8aee823c814d00e0ae09480c1a71223decc4be1709d4c0df6eb18f61e7fbd3ed78fb0eb90d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 3345 Seekoei Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34133 31.81119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang