Successfully reported
+14

Edwil's Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Longtom Avenue, Ifafi, 0260, Noordwes
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Edwil's Place is 'n selfsorgwoonstel in Ifafi, Noordwes. Of jy nou 'n ontspanningsreisiger is of vir sakedoeleindes besoek, hierdie eiendom bied 'n uitstekende keuse.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Boonop is daar 'n aparte area met 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 2 volwassenes.

Die oopplan-kombuis, kompleet met 'n etenstafel met sitplek vir 4, is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en gratis WiFi.

Buite kan gaste die buitesitplek en 'n braai-area geniet, wat 'n perfekte omgewing skep vir skemerkelkies terwyl hulle in die pragtige tuin ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Joos P
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boeke. Awesome, Awesome, Awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Willem P
Gesin met tieners
5.0
Die tuinwoonstel is netjies en bevat alles wat korttermyn besoekers benodig. Gemaklike verblyf sentraal geleë naby aan meeste van die besienswaardighe...
Sien meer
Des 2024
Shandine G
Saam met lewensmaat
5.0
Kry wat jy sien. Baie oulik uitgelê, lekker rustig en oulike ekstra detail; filt. Kry wat jy sien. Baie oulik uitgelê, lekker rustig en oulike ekstra ...
Sien meer
Mei 2024
Albertha E
Saam met vriende
5.0
Fantasties, baie netjies en skoon. Hierdie plekkie het gevoel soos 'n huis. Pragtig en baie netjies. Alles wat jy nodig het is daar.
Jan 2024
Ian V
Saam met lewensmaat
4.6
Netjiese, skoon plek wat baie mooi gemaak is en dit het ook baie spasie. Baie lekker plek met alles wat jy nodig mag kry.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Longtom Avenue, Ifafi, 0260, Noordwes
  • Gaste dink Edwil's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Longtom Avenue, Ifafi, 0260, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3363e7bf9197f0ef1e56212bc6a880f19d4c6ddc228184b943c16bc4b808148ecc808a7b3a7ad4f76fcb7c1c230769c15ba6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 6 Longtom Avenue Ifafi 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.743547929267 27.892158914891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang