Eenkant - Boegoeberg 4x4
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakkelsvlei Road, Lambertshoek A Farm Portion 1, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eenkant is 'n lieflike selfsorgkothuis langs die rivier op die eienaar se plaas, ongeveer 26.1 km buite Graafwater. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in die Sederberge.
Hierdie kothuis, wat nie van die elektrisiteit voorsien is nie, kan tot 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n gasyskas en -vrieskas, gasstoof en -oond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefkamer is gemeubileer met 2 gemaklike slaapbanke slegs vir kinders en 'n kaggel.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, sonkrag, 'n donkiestelsel vir warm water en panoramiese uitsigte oor die omliggende natuur. 'n Hoë grondvryhoogte of 4x4-voertuig is nodig om die kothuis te bereik. Gaste kan plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in Clanwilliam geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sybrie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 7
Resensies 38
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Jakkelsvlei Road, Lambertshoek A Farm Portion 1, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakkelsvlei Road, Lambertshoek A Farm Portion 1, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang