Eikehoff Self-catering Apartment
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 31 Jan 2026.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Church Street, Flat 22, Eikehoff, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 776R3 821 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eikehoff Self-catering Apartment is 'n stylvolle selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks in Stellenbosch geleë is. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby verskeie besienswaardighede in die Kaapse Wynlande.
Dié luukse woonstel met lugversorging is smaakvol versier en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is toegerus met 2 ekstra lang enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis is volledig toegerus met al die nodige toebehore en meer.
Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slaapbank, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Skuifdeure lei na 'n balkon, met braaigeriewe en lieflike uitsigte oor die area. Die woonstel is stapafstand vanaf verskeie winkels, restaurante en museums.
Veilige ondergrondse parkeerplek is beskikbaar vir een voertuig. Die eiendom is ook net 'n entjie se ry vanaf verskeie wynplase en 'n aarbeiplaas.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Spanish Farm Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 32
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Church Street, Flat 22, Eikehoff, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Eikehoff Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Church Street, Flat 22, Eikehoff, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang