Successfully reported
+38

Eikelaan Farm Cottages

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Mei 2025 tot 30 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Eikelaan Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 R1 148 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eikelaan Farm Cottages is op 'n 200 ha-plaas in die pragtige, historiese dorp Tulbagh. Die plaas boer met wingerd, olywe en skape en vorm deel van die Boland Wynroete. Dit is ongeveer 90 minute vanaf Kaapstad, net langs die R46.

Die plaas bied rustige selfsorgverblyf en fokus daarop om gaste toe te laat om hul batterye te herlaai en weg te breek van die alledaagse gejaag in 'n rustige omgewing. Die gerieflike kothuise bied elk slaapplek aan 4 tot 6 gaste. Elke kothuis het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kothuise het lugversorging en elke kothuis het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea van elke kothuis het gemaklike rusbanke en 'n lekker kaggel.

Gaste het toegang tot 'n swembad, lapa-area en kinderspeelarea. Gaste kan ook deur die fynbos gaan stap, voëlkyk en kyk hoe die son in die Tulbaghvallei sak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chrissy S
Gesin met klein kinders
5.0
A wonderful relaxing breathtaking weekend on the farm. The stay was very enjoyable. Neat house and good views of the mountains and fiel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Maria R
5.0
Pragtige plek. Matrasse was nuut, kombuis was goed toegerus - uitsig wow. Goeie more. Ek wil net vir jou dankie sê vir julle pragtige plek. Ons het 'n...
Sien meer
Mei 2025
Silen C
Gesin met klein kinders
5.0
Julle sal ons definitief weer sien - dit sê alles. Baie ja. Dit het my verder verras, want dit was nog meer ongelooflik.
Apr 2025
Eileen A
Saam met vriende
5.0
Good, clean accommodation with a pool. Highly recommended. Eikelaan was much more than what we expected. The team was excellent. The 6-...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Armand S
Saam met lewensmaat
5.0
Professional, relaxing and rejuvenating. Truly a perfect and relaxing experience. The quality, cleanliness and hospitality are second t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R46, Eikelaan Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eikelaan Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 148
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Eikelaan Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9925920f35b560ceba3ad4aa48571cc0517acbd8895ebcb2d75eabf62655b0edd879ff8b7eade879e8c87c71f17947fad060?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 R46 Eikelaan Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.332874811415 19.172315598738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang