Successfully reported
+21

Eikenhof Plaas

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R362, Eikenhof Farm, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eikenhof Plaas is 'n lieflike selfsorg-vakansiekothuis op 'n plaas net buite Vredendal aan die Weskus. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en bied pragtige uitsigte oor die platteland en wingerde.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Neem asseblief kennis dat die hoofslaapkamer nie 'n venster het nie, maar daar is baie lig vanuit die sitkamer.

Die knus oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat houtdek met 'n tafel en stoele asook braaigeriewe, wat die perfekte plek is vir beide 'n oggendkoffie en 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte bewonder. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johannes L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Baie nice plek! Baie netjies, baie impressed gewees met die geriewe. Alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg, is reeds daar. Beveel dit be...
Sien meer
Okt 2025
Natasha J
5.0
Amazing! Absolutely wonderful! Would highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Paul V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Die huisie is baie goed toegerus en die uitsig oor die lande is baie mooi.
Sep 2025
Norman C
Saam met lewensmaat
5.0
Spent a very nice, peaceful weekend at Eikenhof Plaas. Well-equipped, comfortable accommodation with nice views of Vredendal from the s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Soekie S
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, skoon en netjies. Baie mooi uitsig oor wingerde. Alles wat 'n mens nodig het, is daar. Skoon en netjies. Komplimentêre Merlot vanaf hul plaas ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rozanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R362, Eikenhof Farm, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eikenhof Plaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R362, Eikenhof Farm, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA080b044b510cae4b54444bd54e585b9a3a0603e8cc9340fef5ad1beaa024043630a6a4e17273a30c0986b8496367db5348c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 R362 Eikenhof Farm 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -31.651720315287 18.500475869188
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang