Ekhaya Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 75 Hilary Drive, Ballito, 4402, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ekhaya Guest House is in Ballito, 'n gegoede kusdorpie in KwaZulu-Natal, geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die gastehuis bied verblyf in 4 eenhede. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en gratis WiFi. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Die gastehuis spog met pragtige tuine en 'n groot lapa en kuierarea wat gaste kan gebruik. Gaste sal ook toegang tot die gemeenskaplike swembad hê.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 75 Hilary Drive, Ballito, 4402, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ekhaya Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 75 Hilary Drive, Ballito, 4402, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang