Successfully reported
+27

Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Ekukhuleni, RH25: R560, Hekpoort, 1791, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages is in die voorheuwels van die Magaliesberge op die Magalies Meander naby Hekpoort geleë. Die rustige wildplaas is perfek vir lang wandelinge, wildkyk, uitstekende voëlkyk-geleenthede en pragtige berg-uitsigte. Ekukhuleni is net 'n uur van Johannesburg, Pretoria en Rustenburg af, so dis die ideale keuse vir jou volgende wegbreek.

Die plaas het 5 afgeleë kothuise wat ten volle toegerus is en elkeen oor 1 of 2 slaapkamers beskik. Die kothuise word omring deur die Bosveld se rustigheid en elkeen het 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n Cadac-skottel. Die slaapkamers het almal en suite-badkamers. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuise is elkeen toegerus met die nodige breekware, eetgerei, potte, panne, 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond. Die kothuise is smaakvol met keramiekteëlvloere afgewerk. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Daar is 'n swembad vir gaste se gebruik wat in die prentjiemooi tuin geleë is. Ekukhuleni is naby die Wieg van die Mensdom. Kom verken die Sterkfonteingrotte en Maropeng ? 'n wêreldbekende ondergrondse besienswaardigheid wat jou op 'n reis deur die mensdom se geskiedenis sal neem.

Let asb. daarop dat daar 'n kort grondpad na die eiendom is.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Salome V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, mooiste natuur, rustige plekkie. Hierdie is nog altyd ons go-to plekkie. Die omgewing is so mooi, rustig en veilig. Karen is ook elke keer b...
Sien meer
Aug 2025
Rachel K
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely marvelous, peaceful, quiet and beautiful. Just the perfect place to unwind and forget about everyday responsibilities. Kay a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Lillian V
5.0
Ek het dit baie geniet. Pragtige natuurskoon. Veilige omgewing. Skoon en netjiese kothuis. Gashere uitsonderlik.
Apr 2025
Marie K
5.0
Rustig. Ek het saam my getroude kinders gegaan. Ons het lekker gerus. Ongelukkig, met die baie reën was die wandelpaaie toe.
Mrt 2025
Jeannette S
Saam met vriende
4.0
Bush tranquility and fresh air. Our stay was lovely. The cottage has an old world charm about it. We stayed there over a very cold week...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Ekukhuleni, RH25: R560, Hekpoort, 1791, Gauteng
  • Gaste dink Ekukhuleni Bushveldt Farm Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Ekukhuleni, RH25: R560, Hekpoort, 1791, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYTYyYmQ4LTdkMjUtNDU0My1iNjRhLWRmN2Q4MGJjODEwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 Ekukhuleni RH25: R560 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 16:00 -25.912306771475 27.565523386002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang