Successfully reported
+63

El Gran Chaparral Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Joan Road, Winternest, Akasia, 0118, Gauteng
  • Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

El Gran Chaparral is op 'n 2 hektaar-kleinhoewe in die stil voorstad Winternest, Akasia. Dit is net buite Pretoria-Noord en word omring deur die Magaliesberge. Die ligging maak die gastehuis maklik toeganklik. Ons is 2 km vanaf Rosslyn, 45 minute vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe en 40 km vanaf Midrand.

Die instansie het slaapplek vir 25 gaste in 14 eenhede. Daar is 13 en suite-kamers en 1 gesinseenheid met 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n leefarea. Alle tariewe sluit ontbyt en WiFi in. Al die kamers is smaakvol versier.

Die geriewe, dienste en tariewe fokus op sakereisigers/toeriste wat 'n meer persoonlike ervaring najaag sonder om gehalte en professionele diens hoef prys te gee. Ontspan in ons pragtige tuin of voor die kaggel, speel 'n pot pool of bly op hoogte met jou gunsteling TV-program in ons vermaak-kamer. Geniet die plaas-atmosfeer wat hier heers met die perde en hasies wat vrylik op El Gran rondbeweeg. Hier sal jy jou tuiste weg van jou eie huis vind.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 58 Joan Road, Winternest, Akasia, 0118, Gauteng
  • Gaste dink El Gran Chaparral Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Joan Road, Winternest, Akasia, 0118, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaI4wChcCUPVdhsVrHjMG7W5KwxgsIqm0XNxlpRn36FAkQzPjOf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 58 Joan Road Winternest 0118 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.657232303174 28.120052127647
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang