Successfully reported
+23

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Poortjie, R384, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas is net 20 km van Vosburg af geleë en word omring deur rustige wandelpaaie en pragtige groen bome. Hierdie luukse gastehuis bied gemaklike selfsorgverblyf en is ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.

Hierdie huis bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte kamers, asook 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer en tuinarea. Die hoofslaapkamer het sy eie en suite-badkamer, terwyl die ander 2 kamers 'n badkamer deel. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne.

Die groen tuine bied 'n rustige omgewing vir ontspanning, terwyl die omliggende Karoo-dorp historiese geboue, skilderagtige ritte en natuurskoon bied. Die plaas bied ook diere- en voëlkyk, sowel as 'n 12 km lange stap- en fietsroete deur die grootwild- en springbokkamp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Daniel V
Saam met lewensmaat
5.0
Voldoen aan ons verwagting. Die verblyf was uit die boonste rakke - alles.
Jul 2024
Roy S
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable stay and friendly and helpful hosts. The house was big and well-equipped, including an indoor braai. We really enjoyed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Walter P
Saam met vriende
4.8
Besonders, plek goed toegerus en absoluut veilig. Die verblyf was baie goed. Eienaars, Elsabe en Johan, is besondere mense.
Sep 2025
Peter O
Saam met lewensmaat
4.8
Great. We enjoyed our stay greatly. The gravel road was an adventure leading to an oasis. We were welcomed by the host who was delightf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Lente W
4.6
Heerlik gekuier. Baie tuis gevoel. Wonderlike gasvrye Karoo-boere. Dadelik tuis en bederf gevoel. Sal aanbeveel.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Poortjie, R384, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Poortjie, R384, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNjg5NjY5LWU0ZWItNDExYi1hOTBhLTY3MzlkNDYxMjFmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Farm Poortjie R384 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.708236476903 22.841370329698
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang