Vista al Mar
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10a P.Repens Street, Danabaai, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Vista al Mar is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die suide van Danabaai, Mosselbaai. Dit is 'n goeie opsie vir 'n kuswegbreek, aangesien hierdie woonstel pragtige see-uitsigte bied.
Hierdie ruim woonstel kan gemaklik 3 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe, wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Die ligging van hierdie eiendom is binne loopafstand van die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Celia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10a P.Repens Street, Danabaai, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Vista al Mar het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10a P.Repens Street, Danabaai, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang