Successfully reported
+17

El Pequeno

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kreefte Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

El Pequeno is 'n knus eenheid tussen die rotse aan die Paternoster Waterfront en bied gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie eenheid is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers wat verblyf soek.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaapkamer, kombuisie en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n gemaklike rusbank, 'n TV met Netflix en 'n etenstafel met sitplek vir 2.

Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 927

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 1 Kreefte Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink El Pequeno het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kreefte Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA008507647b8eb082a7cc1b9d4372528ace0f58127c14872228e1189c2b4468ca52ba54dde8e2218a3e013c46b7fb608c47e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Kreefte Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.80753672808 17.884236831283
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang