Successfully reported
+23

El Rancho Grande

  • Kapasiteit: 190 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 98 Small Holdings, Roodepoort Street, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

El Rancho Grande Lodge is op 'n kleinhoewe in Bela-Bela geleë en bied verblyf in 9 selfsorg-chalets, asook kampeerplekke. Die lodge dien ook as 'n lokaal vir partytjies, funksies en geleenthede.

Verblyf word gebied in 9 selfsorg-chalets, wat bestaan uit dubbel-chalets, tweeling-chalets en gesins-chalets. Elke chalet het 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Elke chalet is toegerus met linne en badhanddoeke, en het sy eie braai-area.

Elke kampterrein het sy eie elektrisiteitspunt, waterpunt en braai-area. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en opwasarea vir kampeerders om te gebruik. Drie van die kampeerplekke het hul eie privaat ablusiegeriewe en een van die kampeerplekke het toegang tot gedeelde ablusiegeriewe. Dit is slegs 'n kampplek en gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.

Die lodge bied 'n swembad vir gaste om te geniet. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gemoedsrus.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Tondani M
Saam met vriende
5.0
The place is fine and enjoyable. We were fine and we enjoyed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Esther R
Saam met lewensmaat
5.0
Slegs oornag, maar alles is daar om jou tuis te laat voel. Heerlik ontspan en veilig gevoel.
Nov 2024
Yolanda E
Gesin met tieners
5.0
Well worth the money. Friendly staff all round.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Marietjie J
5.0
Sal verseker weer gaan kuier. Baie lekker gekuier. Rustigheid en vrede in die bos. Warmwater swembad heerlik om in te ontspan. Smaaklik voorbereide et...
Sien meer
Mei 2024
Nicolene R
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie lekker plek. Skoon en netjies en genoeg dinge om kinders besig te hou.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 98 Small Holdings, Roodepoort Street, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink El Rancho Grande het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 190 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 98 Small Holdings, Roodepoort Street, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5023014467fb2f55bc019e01f5394e8b87e176c798fbbff3c84713170bcbbc6ddfeea6790d57557a7b939be9dbb255cb4bb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 98 Small Holdings Roodepoort Street 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.88726486124 28.242438134918
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang