Successfully reported
+61

El Toro Self-Catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Riana Street, El Toro Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

El Toro Selfsorg is in El Toro Park, Kimberley, geleë en bied verblyf in 4 eenhede wat geskik is vir gesinne of groepe van tot 10 gaste.

Eenheid 1 het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer. Eenheid 2 het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n volledige badkamer. Eenheid 3 het een slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens, sowel as 'n volledige badkamer. Eenheid 4 het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank geskik vir 2 laerskoolkinders en 'n badkamer met 'n stort.

Geriewe op die perseel sluit in 'n gedeelde buitesitplek en braai-area, gratis WiFi en veilige parkering agter 'n elektriese hek.

Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Groot Gat en Mynmuseum, Belgravia Historiese Wandelpad, Die Pont Restaurant, Dronfield Natuurreservaat, sowel as voëlkyk-, stap- en fietsroetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Roux V
Saam met lewensmaat
5.0
Die woonstel was toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Gerieflik en veilig verblyf!
Sep 2025
Rjorn I
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice, clean and with everything that you needed. Nice quiet area, very clean and with some complimentary goodies to eat and drink....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Michelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige verblyf vir 'n uitgeputte reisiger. El Torro is 'n lieflike, privaat, skoon, netjiese, veilige selfsorg en boonop sentraal geleë maar steeds i...
Sien meer
Sep 2025
Bertie C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap. Skoon gasvryheid en netjies.
Aug 2025
Simon D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Dit was perfek vir ons doeleindes.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Camia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 21 Riana Street, El Toro Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink El Toro Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Riana Street, El Toro Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4ef417290bbd715f23613a472729082572a2a8d7b7c8d47e30a9c8db082e0d5879dbcb115c17296bdac12fef15cec9aa2e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 21 Riana Street El Toro Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.765615921854 24.74488824606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang