Successfully reported
+14

Elaines

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Ridgeworth Drive, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Elaine’s is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die lowerryke noordelike voorstad Ridgeworth, Kaapstad. Hierdie losstaande huis geniet gerieflike nabyheid aan hoofweë, wat maklike toegang tot beide Kaapstad en die skilderagtige Kaapse Wynroetes bied. Boonop sluit die huis 'n sonkrag- en omsetterstelsel in om beurtkrag te bekamp.

Die huis bestaan uit drie slaapkamers en twee badkamers, wat gemaklik tot ses gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer twee enkelbeddens bevat. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle slaapkamers het lugversorging.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel in wat agt gaste kan sit en 'n ingeboude braai wat oopmaak na 'n ingeslote area met 'n rusbank en 'n eetkamertafel.

Die oordekte patio lei na 'n swembad met 'n soliede oorkapping en 'n tuin met 'n boma. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Liz K
5.0
Heerlike leefruimte, baie goed toegeruste huis, smaakvol gemeubileer. Baie lekker gebly, baie sentraal en was perfek vir ons doel.
Okt 2025
Latitia G
Gesin met klein kinders
5.0
Voel soos tuis. Baie gerieflik ingerig met alles wat ons benodig het. Elaine was ook fantasties.
Okt 2025
Morne G
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en netjies. Goeie ligging. Baie lekker gebly. Veilig. Mooi huis met alles wat nodig is.
Jul 2025
Hilda S
Gesin met tieners
5.0
Comfortably, safe, home from home. Lovely hosts, well-stocked house, very comfortable, a home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Elzette F
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik gemaklik. Elaine en haar ma was baie vriendelik en behulpsaam. Die huis was baie netjies en goed ingerig.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 28 Ridgeworth Drive, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elaines het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Ridgeworth Drive, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA781b52c701210586405d3dfeea21f7ee68df207d08be29663bca8c5ee1c831d8a81ab86511986723aa1a90ae76d3b181c651?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 28 Ridgeworth Drive Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.875389704139 18.640834125174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang