Elands Bay Hotel
- Kapasiteit: 93 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hunter Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
- Vanaf R385 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Elandsbaai en binne loopafstand van die strand, is Elands Bay Hotel 'n luukse hotel wat gemaklike akkommodasie bied, ideaal vir gaste wat 'n rustige en afgesonderde verblyf soek.
Die hotel beskik oor 14 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en toegang tot gratis WiFi.
Vir meer avontuurlustige reisigers is daar 7 rugsakreisigerkamers en 5 kampeerplekke, elk met plek vir tot 6 gaste. Gaste word vriendelik versoek om hul eie kampeertoerusting saam te bring. 'n Selfsorgwoonstel met 'n volledig toegeruste kombuis is ook beskikbaar.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, terwyl gaste die gemeenskaplike kroeg met pooltafels, 'n dameskroeg met 'n TV, sowel as die à la carte-restaurant en braai-areas kan geniet. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Elands Bay Cove 6.3 km weg en Baboon Point is 5.8 km weg. Met veilige parkering beskikbaar, is 'n rustige nagrus in Elandsbaai verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Hunter Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 93 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hunter Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang