Elands One
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Kreef Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
- Vanaf R4 250 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Elands One is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die klein kusdorpie Elandsbaai. Hierdie eiendom is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 8 gaste in 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl twee ander slaapkamers met 'n dubbelbed ingerig is. Die laaste slaapkamer het 'n stapelbed. Die eerste gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer met 'n stort toegerus is. Die derde badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n kaggel. Toegang tot W-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n skadu-patio met buitemeubels en ongerepte panoramiese uitsigte oor die see, braaigeriewe, 'n buitestort, veilige parkeerplek op die perseel en direkte toegang tot 'n promenade na die strand. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Buurdorpe soos Lambertsbaai is ongeveer 48,3 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Paul Owen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 33 Kreef Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
- Gaste dink Elands One het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Kreef Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang