Successfully reported
+27

Elandsbaai Trust

  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Corner Strand and Keerom Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Elandsbaai Trust is aan die strandfront van die klein dorpie Elandsbaai geleë.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers wat almal ingerig is met 'n dubbelbed en een met 'n enkelbed. Op die boonste verdieping is 'n volledige badkamer met 'n stort en bad. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is slegs beskikbaar vir langverblyfgaste en nie naweekgaste nie. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en eetarea wat toegerus is met gemaklike leerbanke, 'n binnebraai en 'n eetkamertafel. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n draagbare braai en buitesitplek.

Die huis beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale en veilige parkeerplek vir 3 voertuie, afhangend van grootte.

Die huis is troeteldiervriendelik, streng maksimum 2 klein troeteldiere. Gaste moet verseker dat die eiendom skoon en netjies is wanneer hulle vertrek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Corner Strand and Keerom Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elandsbaai Trust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Corner Strand and Keerom Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6177fa6b47a1012c738a716541b1e8df0f33e5a4c3f2f64d55409153eef6806f6e0913dcb6a30d51c3a49d9614a8a6eaf46b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense 25 5 1 5 Corner Strand and Keerom Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 15:00 -32.309130182862 18.342503122685
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang