Successfully reported

Elandsbay Seaview

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ornette D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Beste oornag verblyf nog! Wat 'n wonderlike oornagplek. Ek wil vir 'n maand daar bly. Alles wat jou hart begeer, is daar. Ruim en by die see en veilig, en ek beveel dit vir enige familie aan. Beddegoed en beddens is goed. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Elandsbay Seaview
Baie dankie, Ornette! Ons is bly julle het die tydjie geniet by Seaview Elandsbaai! Ons sien uit na die volgende keer!

Maxie D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Baie mooi uitsig oor die see en ongelooflik mooi sonsondergang. Vreeslik lekker gekuier. Sal definitief aanbeveel. Baie mooi uitsig oor die see en ongelooflike sonsondergang bewonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lovely house - beautiful views. Beds were comfortable. Our hostess was delightful. We had everything we needed for our one-night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Elandsbay Seaview
Thank you, Erika!

Aniska G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Fantastiese verblyf teen die see. Dit was heerlik. Als wat jy nodig het, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Elandsbay Seaview
Dankie Aniska vir 'n wonderlike review! Hoop julle het 'n rustige tydjie gehad!

Duke M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantastic place; great hostess; loved every minute of our stay. Had a wonderful stay; spent most of our time on the stoep watching the sea and chatting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Elandsbay Seaview
Thank you!

Hendrik L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Perfekte vakansiehuise. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vol ontspanning en genot. Ons het ´n baie lekker bly. Die huis is wonderlik en gemeubileer met alles wat jy jou kan voorstel. Ons het niks gemis nie. Dit is nie nodig om iets te skryf oor die ligging van die huis, reg langs die see nie. Eenvoudig oorweldigend. As dit by ons reisplanne inpas, sal ons terugkom. P. S. Die WiFi werk ook during Beurtkrag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rensia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gorgeous views, quiet, clean, beautiful beach. We loved our stay and will recommend it to all our friends. Very quiet except for the sounds of the ocean, which is perfect. In the mornings, we saw dolphins playing in the waves. The beach is very clean, and in the morning, we had the beach to ourselves, and our dog could run off lead. Only negative for us personally is that there is no grass, so our dog struggled to do her business as she is used to using grass; she does not use paving and stones. Also, not really suitable for small dogs due to gaps by the gate, which was not an issue for us. Again, the above was our personal struggle, and we will definitely visit again and recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Elandsbay Seaview
Hi Rensia, thank you so much for your review. It's great to read that you enjoyed your stay at the house. We look forward to having you stay again! Best wishes, Albert

C P Ronèl V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Dis 'n baie mooi, goed toegeruste huis by die see. Die sitvertrek en twee slaapkamers kyk uit oor die see en dis heerlik om so te kuier. Het 'n mooi kliptuin om die huis wat omhein is. Mariette is baie vriendelik, het ons 'n Whatsapp-boodskap gestuur voor aankoms met reëlings Sy het ons ook anbeveel om die blomme om die berge te gaan kyk - dit was pragtig. Met aankoms het sy ons kom verwelkom en seker gemaak dat als reg is. Mariette, dankie. Ons het net een nag daar gebly, maar sal beslis weer daar gaan kuier en vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Elandsbay Seaview
Baie Dankie vir jou vriendelike resensie. Ons hoop julle het lekker gebly en sien julle weer volgende keer! Groete, Mariette

Cornize D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Sakereis. Uitstekende verblyf, daar is alles om mens se verblyf so gemaklik moontlik te maak. Baie hulpvaardige en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Strand Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ee3f696383969c098c4e335a232ee42c08896e2a59830e4c3b53448214d46276f7f7f43a756c11b68359f69f09931959156?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 9 Strand Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.310786180383 18.341702405025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang