Elandsfontein Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Elandsfontein, Johannesburg, 1429, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elandsfontein Farm is in Johannesburg, Gauteng geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede wat Rietvlei Natuurreservaat en Groenkloof Natuurreservaat insluit. Dis die perfekte wegbreekplek vir stedelinge wat rus soek.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat Pine Tree Cottage en Plate Tree Cottage insluit.
Die Pine Tree Cottage is geskik om 6 lede van 'n gesin te akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is op die solderkamer en het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n haardroër, volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitarea, kaggel, peuselhappiemandjie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met eksklusiewe DStv in. Die eenheid het ook 'n patio, 'n braai-area en 'n privaat ingang.
Die Plane Tree Cottage is geskik vir 'n paartjie en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n bad en 'n buitestort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n haardroër, volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitarea, kaggel, peuselhappiemandjie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met eksklusiewe DStv in. Die eenheid het ook 'n patio, 'n braai-area en 'n privaat ingang.
Gaste is welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat voëlkyk, stap en fietsry insluit. Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wildritte, visvang en fietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ninell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 95
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Farm Elandsfontein, Johannesburg, 1429, Gauteng
- Gaste dink Elandsfontein Farm het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Elandsfontein, Johannesburg, 1429, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang