Successfully reported
+27

Eldorado Self-Catering Country House

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Heuwel Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eldorado is 'n pragtig gerestoureerde ou huis in Riebeek-Kasteel met 5 dubbelslaapkamers en 'n aparte aangrensende kothuis met 2 dubbelslaapkamers. Of jy nou op soek is na sakpasverblyf vir 'n enkelpersoon, paartjie, gesin of 'n groep van 4 tot 14 persone, Eldorado is jou antwoord.

Die huis is opgeknap en smaakvol versier volgens 'n ontspanne, stylvolle plattelandse styl met roomkleurige gepleisterde mure en aardse sementvloere. Gemaklike, rustieke meubels en groot kamers sorg vir 'n ideale wegbreek in 'n rustige omgewing.

Die ruim slaapkamers het gehaltelinne en -handdoeke en almal het 'n en suite-badkamer met 'n stort, behalwe die 2 in die kothuis wat 'n badkamer deel. Daar is 3 slaapkamers op die onderste verdieping van die hoofhuis met privaat ingange.

Die huis en die kothuis het albei 'n kaggel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Kathleen J
Saam met vriende
5.0
Beautiful place, very welcoming. Overall we had a lovely time. We are definitely going back another time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Marie Antionette D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike mense, heerlike verblyf. Ons was hartlik verwelkom by Eldorado Self Catering, en het baie positiewe ervaring van ons verblyf daar gehad. He...
Sien meer
Sep 2025
Chantelle V
Gesin met tieners
5.0
Very comfortable and pleasant home to rent. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Christelle F
Saam met vriende
5.0
Ons was op 'n road trip saam met vriende. Was heerlik, baie dankie.
Jul 2025
Hanli G
5.0
Die huis is baie gerieflik met meer as genoeg ruimte vir 'n groot groep mense. Ons het baie gerieflik gebly en heerlik gekuier.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cecile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 11 Heuwel Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eldorado Self-Catering Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Heuwel Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMmRmODY1LTFiMDktNDU3Zi04NzFhLWVmMDE4MjViZTMyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 11 Heuwel Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.382961544341 18.902368723873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang