Successfully reported

Eleazer

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 251 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lauren M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful, modern, and scenic. My stay was absolutely relaxing. I especially enjoyed the beautiful view overlooking the river, which perfectly captures both the morning sunrise and the evening sunset. The interior is neat, modern, and equipped with everything one could need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelmaine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Value for money, cute little room. What a pleasant stay. The room was clean, atmosphere quiet and we slept peacefully. The room was equipped with everything we needed. I will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Perfek vir 'n vinnige veilige oorslaap kuiertjie. Het heerlik gebly, die omgewing is stil en ek het vir seker gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die woonstel was baie netjies. Alle nodige geriewe was daar. Dit was 'n perfekte oornagplek vir 2.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilary T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aangename kuier. Sal beslis aanbeveel en self weer daar bespreek. Stil en rustig met pragtige uitsig oor die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferouza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful tydtjie. Dit was baie rustig en die atmosfeer is net lieflik. Ek sal vir seker dit aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Washeila Banien S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Uitsonderlik. 'n hemelse toevlugsoord na 'n dag van harde werk. Die ambience is rustig op die siel, en die mooi uitkyk oor die dam rond die ondervinding af. Dis 'n goeie plek vir werkende reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het baie lekker gebly en sal weer hier oornag! Ons is vriendelik ontvang en alles in die eenheid is aan ons verduidelik. Die verblyf is baie sentraal en naby alle fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Baie lekker gebly. Koninggroot bed het fantasties geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Lekker naby en stil. Baie gerieflik naby alles en baie mooi uitsig op die dam (sonsondergang asemrowend) terwyl verversings geniet op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 251

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Lyons Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37d28de83de74b4edb53c48e4a8cca2531b99e212d9307026f7b5967ac9bf0f3b710d0a19bfea8d59b4c63e3827061d4ad4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 251 5 1 5 45 Lyons Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.634315243934 19.44046149192
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang