Successfully reported
+42

Elegant City Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Nassau Crescent, Stellenberg, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elegant City Guest House bied gerieflike oornagverblyf sentraal geleë in Stellenberg, wat dit 'n ideale opsie maak vir besigheids- of ontspanningsreisigers.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van pragtig ingerigte kamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en deel badkamers met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Al die kamers bied bykomende geriewe soos 'n klerekas, 'n TV en toegang tot gratis WiFi.

Die ruim tuin bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van 'n braai-area. Gaste kry oorgenoeg veilige parkeerplek en sal naby geriefswinkels, restaurante en groot toegangsroetes geleë wees.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

2.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies


Netheid
2.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
2.5
Diens
2.2
Veiligheid
3.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Rashid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 Nassau Crescent, Stellenberg, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elegant City Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Nassau Crescent, Stellenberg, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA099a1a64ac9aaecb8f5092fb7152e685b652aa37f65924028ed8e5fd2e59426c3c2833f98be82fcbc53e13d80c6e605f621e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 15 5 1 3 20 Nassau Crescent Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.8676329 18.6569735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang