Elegant Green Point Escape
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 195 Main Road, The Odyssey, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Vanaf R3 020 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Elegant Green Point Escape is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Green Point. Dit bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf met maklike toegang tot restaurante en winkels. Ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers, bied hierdie woonstel 'n perfekte basis om Kaapstad se lewendige besienswaardighede te verken.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, en 'n yskas-vrieskas. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan 'n Juliet-balkon met uitsigte oor die omgewing geniet en die gebou bied buiteruimtes waar gaste vars lug en pragtige uitsigte kan geniet, insluitend 'n gemeenskaplike dak swembad met braaigeriewe. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Green Point Park, die DHL-stadion, V&A Waterfront en die Kaapstadse middestad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 195 Main Road, The Odyssey, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 195 Main Road, The Odyssey, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang