Elephants Eye Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 9 Sunwood Drive, Tokai, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Elephants Eye Lodge bied B&B en selfsorg en is in die lowerryke woonbuurt Tokai in Kaapstad geleë. Die gastehuis is ideaal geleë 5 minute se ry vanaf die Konsulaat-generaal van die Verenigde State, restaurante en 'n winkelsentrum.
Verblyf by Elephants Eye Lodge beskik oor 4 gastekamers en 2 selfsorg-eenhede. Die gastekamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 'n koninggrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Die selfsorg-eenhede kan 2 tot 3 persone akkommodeer en beskik oor 'n kombuisarea met basiese toebehore in elk. Elke gaste-eenheid het 'n privaat ingang.
Ontbyt word in die eetarea bedien, waar aandete teen 'n ekstra koste gereël kan word. Die gastehuis het ook lugversorging, gratis WiFi, 'n swembad en braaigeriewe om te gebruik. Wasgoeddienste en lughawe-transfers kan ook gereël word.
Elephants Eye Lodge is ook ideaal geleë 10 tot 15 minute se ry vanaf Steenberg Gholflandgoed, Westlake Gholfklub, en die Constantia Wynroete, om maar 'n paar besienswaardighede te noem.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 9 Sunwood Drive, Tokai, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Elephants Eye Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 9 Sunwood Drive, Tokai, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang