Elephant’s Heart 2
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Hennop Road, Langeberg Glen, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R845 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Elephant’s Heart 2 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 2 in Langeberg Glen, Kaapstad.
Die woonstel is op die eerste verdieping en het ’n privaat ingang. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en die privaat badkamer het ’n stort en toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien.
Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer met 'n TV ontspan. Gratis WiFi word voorsien.
Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met stoepmeubels en dit bied lieflike uitsigte oor die omgewing. Parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elephant's Heart Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 171
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 47 Hennop Road, Langeberg Glen, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Elephant’s Heart 2 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Hennop Road, Langeberg Glen, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang