Successfully reported
+66

Elgin Country Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredenhof Farm, Off The N2, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Elgin Country Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in 'n gerestoureerde ou plaashuis op 'n werkende appelplaas in die bekende vrugteboerdery-distrik Elgin. Die eiendom is geleë op die N2-hoofweg, oorkant Viljoenshoopweg, en is binne stapafstand van die Peregrine Plaasstalletjie geleë.

Verblyf word gebied in 5 slaapkamers wat 1 luukse dubbelkamer bo en onder, 2 koningingrootte-slaapkamers en 2 2 enkelbeddens insluit. Elke kamer is toegerus met lugversorging, sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskas, 'n kluis, verhitte handdoekrelings en 'n badkamer.

Die lodge het ook 'n selfsorg-tuinkothuis - 2 slaapkamers.

Die Lodge het 'n gemeenskaplike sitkamer met kaggel en Netflix, en parkeerplek op die perseel. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit.

Elgin bied besienswaardighede en doendinge soos die Cape Canopy Tour, wynlandgoedere, voetslaan- en fietsroetes, Elgin-spoorwegmark en kunsvlieghengel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Willie M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ontbyt. Skoon & netjies. Heerlik geslaap. Baie lekker gebly. Gasvry. Skoon & netjies. Enige tyd aanbeveel.
Jun 2025
Billy G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, ons gaan beslis weer. Alles was regtig uitstekend. Ek sal Elgin Country Lodge 100% aanbeveel. Ek het nou gesit en dink of ek iets negatief...
Sien meer
Sep 2024
Lizette B
4.8
Rustig, pragtige natuur, skoon en alles wat ons nodig gehad het. Gemaklik, skoon, netjies, alles wat ons nodig gehad het vir 'n lekker nag se rus. Ala...
Sien meer
Apr 2025
Terry H
Saam met lewensmaat
4.8
Great overnight stay. We had a great stay. Thanks to Alan and the team for their hospitality. We look forward to returning for some cyc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Pete F
Saam met lewensmaat
4.2
Ok. Ok and acceptable ️️️️️️.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Vredenhof Farm, Off The N2, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elgin Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredenhof Farm, Off The N2, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjpWgBoorkH0jSyzN0RO0U4nBEzVue8h9V0JKJCB6DF0ZkOA6mU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Vredenhof Farm Off The N2 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.164377620376 19.037198677246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang