Successfully reported

Elianthe's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Val H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Luxury overnight stay. Elianthe's Guest House was an excellent choice for an overnight stay in Swellendam. It is centrally located. The quality of the room and amenities was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmé N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Mooi, netjiese en vriendelike plek. Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saray G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Highly recommended guest house. The receptionist was very friendly and the accommodation was very beautiful and comfortable. They take care of every detail. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Always worth visiting Elianthe's Guesthouse! I first visited Elianthe's Guesthouse in 2016 and was so impressed that when we planned our road trip this year, there was no doubt in my mind that we would overnight at Elianthe's again. Each room is beautifully decorated with a lovely view of (and access to) the swimming pool. The guesthouse is well situated near restaurants, coffee shops, the Drostdy Museum, old prison, etc., which is well worth the visit. We were definitely not disappointed when the receptionist referred us to La Belle Alliance restaurant, right next to the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danny H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Very good. It was great, a lovely comfortable stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Het die gastehuis en Swellendam baie geniet, enigste negatiewe punt is geraas van die. Baie lekker gebly. Gastehuis is pragtig, netjies en skoon, baie vriendelike personeel. Geraas van verkeer is steurend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2025

Gerieflik, netjies en 'n goeie prys. Elianthe's gastehuis is netjies en gerieflik. Het nou al twee keer daar oorgeslaap op pad Oudtshoorn toe. Die prys is ook redelik, en die personeel vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon D
1 nag
5.0
Sep 2024

Cozy. Lovely. Always love staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridget K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

"Home away from home.". Luuks en lekker! Sal altyd daar tuisgaan as ek in Swellendam is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 184 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9ae1b31007e50d9ef29c570e6ac6fa5f4419f00f4c413148a3ec3f69d2a8da2d45024391bb38539a76e246b0b5fa21b1712?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 150 5 1 5 184 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.026252 20.436055
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang