Successfully reported
+22

Elim Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R328, Drienetsfontein Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Elim Retreat is aan die voet van die Gamkasberge, weggesteek tussen die berge van die Klein Karoo en bied verblyf in 'n kloof.

Die kothuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en is geskik vir 5 volwassenes en 'n kind. Daar kan 3 ekstra gaste op versoek in 'n tent bly.

Elektrisiteit word voorsien via 220 V-sonkrag. Die kothuis het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n uittrekbed vir 'n kind. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en toilet het. Ekstra gaste moet asb. hul eie kamptoerusting saambring om voor die kothuis te kamp.

Die buitekombuis het 'n gaskookplaat, houtstoof, etenstafel en 'n uitsig oor die vuurput en die omgewing.

Die kothuis het 'n swembad en gaste kan snags na die sterre kyk terwyl hulle braai. Die plaas het verskillende diere en bied doendinge soos bergfietsry, stap en voetslaan, en gaste kan ook vroeë ongewerwelde mariene fossiele sien terwyl hulle rondloop. 'n 4x4-roete is beskikbaar teen ekstra koste en die omgewing bied verskillende 4x4-roetes.

Maak asb. die hekke behoorlik toe wanneer op pad is na Elim Retreat of net verken. Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander weens onvoorsiene omstandighede.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Suzelna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the R328, Drienetsfontein Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elim Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R328, Drienetsfontein Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA712717b674a3292d6f30646b9a862864362d993481460727d0310346ae7ed096d1e76d91eb33b13b25e484c9ed5bef57c8ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Off the R328 Drienetsfontein Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.740678 21.739562
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang