Successfully reported
+22

Elim Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R328, Drienetsfontein Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Elim Retreat is aan die voet van die Gamkasberge geleë, weggesteek tussen die majestueuse berge van die Klein Karoo en bied gaste 'n ontspanne wegbreek in 'n kloof.

Die kothuis is ideaal vir 'n groep of gesin en het slaapplek vir 5 volwassenes en 'n kind, asook 3 bykomende gaste op versoek, op 'n kampeerbasis.

Die kothuis word aangedryf met 220V-sonkrag en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n enkelbed, asook 'n uittrekbare enkelbed vir 'n kind. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Bykomende gaste moet asseblief hul eie kamptoerusting saambring om voor die kothuis te kamp.

Die buitekombuis is toegerus met 'n gasstoof en houtstoof, 'n etenstafel en kyk uit oor die kaggel en omgewing.

Die kothuis het 'n swembad en gaste kan saans na die sterre kyk terwyl hulle braai. Die plaas is die tuiste van verskeie diere, en bied doendinge soos bergfietsry, stap en voetslaan, en terwyl gaste verken, kan gaste ook vroeë mariene ongewerwelde fossiele sien. 'n 4x4-roete is beskikbaar teen 'n ekstra koste, en die area bied verskeie 4x4-roetes.

Maak asseblief al die hekke behoorlik toe, wanneer jy verken en op jou roete na Elim Retreat. Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Suzelna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the R328, Drienetsfontein Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elim Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R328, Drienetsfontein Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA712717b674a3292d6f30646b9a862864362d993481460727d0310346ae7ed096d1e76d91eb33b13b25e484c9ed5bef57c8ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Off the R328 Drienetsfontein Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.740678 21.739562
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang