Elim Woonstel 1
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Church Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Elim Woonstel 1 is 'n knus selfsorg-eenheid in Beaufort-Wes in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Daar is verskeie staproetes in die omgewing, soos die Elandsberg-roete in die Karoo Nasionale Park, wat asemrowende uitsigte oor die omliggende berge en valleie bied. Die dorp is deurspek van geskiedenis, en gaste kan sy talle historiese geboue verken, insluitend die NG Kerk en die Ou Stadsaal.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jo-Anne Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 108
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 22 Church Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Elim Woonstel 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Church Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang