Successfully reported
+54

Elim Woonstel 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Church Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elim Woonstel 2 bued bekoorlike en knus selfsorgverblyf in die hartjie van Beaufort-Wes, Suid-Afrika. Hierdie lieflike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en is perfek vir 'n klein gesin of groep vriende wat saam reis.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eenplaatgasstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is verskeie staproetes in die omgewing, soos die Elandsberg-roete in die Karoo Nasionale Park, wat 'n asemrowende uitsig op die omliggende berge en oor die valleie bied. Geskiedenis is volop in die dorp en besoekers kan talle historiese geboue, soos die NG Kerk en die Ou Stadsaal verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Zelda F
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Alles 100% ons het geen probleem gehad nie.
Sep 2025
Melanie E
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant. It was nice, pleasant and remote.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Dewald V
Gesin met klein kinders
5.0
Very good. Very nice and cozy, and I was late for check-in and was assisted with clear instructions for self check-in.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Brandon B
Saam met lewensmaat
4.8
Excellent. Elim never disappoints, always on point and my stay is always great. 5 stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jaco Z
Saam met lewensmaat
4.8
Perfek vir oornag. Lekker vir oornag oppad Kaap/Mosselbaai toe. Sal weer gebruik maak.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jo-Anne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 108

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 22 Church Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Elim Woonstel 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Church Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA698bf7e31a5784667194e9043aa2bfb92a1c2a4507669e57cd80746a134d14275245719d04af346e1025a818ab57098b7e3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 22 Church Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.349886859454 22.586132686782
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang