Elizabeth Manor Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 141 First Street, Cnr Elizabeth Avenue, Sandhurst, 2157, Gauteng
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Elizabeth Manor Guest House Sandton is sentraal geleë. Dis net 3 minute van Sandton se SSG af, tog is die atmosfeer so rustig dat soos die platteland voel. Die akkommodasie is karaktervol en het die rustige atmosfeer van vervloë jare.
Die gastehuis het en suite-kamers wat pragtig ingerig is. Elkeen het 'n TV, lugversorging, 'n privaat telefoon, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die slaapkamers het koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens, sowel as ten volle toegeruste enen suite-badkamers met 'n bad en 'n stort. Buiten dit het Elizabeth Manor 2-enkelbedkamers met klein kombuisies, ondervloerse verhitting, lugversorging en lieflike, ruim badkamers met hoekbaddens en storte. Hierdie ruim eenhede met groot vensters bied uitsigte op die tuin en beskik elk oor hul eie ingang en parkeerplek. Die selfsorg-eenhede is ideaal vir gaste wat langer bly. Beskik oor 'n volle kombuis, sitkamertjie, slaapkamer en badkamer. Hierdie eenhede is ideaal geleë vir sakereisigers wat in Sandton moet werk op 'n kontrakbasis of vir gaste wat hul eie maaltye wil voorberei.
Die lieflike, sonnige, ommuurde tuin bevat 'n swembad, sondekke en statige bome wat die ideale ruimte skep vir jou om in te ontspan of 'n skemerkelkie te geniet. Daar is restaurantgeriewe vir ontbyt, middagete en tee. Aandete slegs op versoek.
Dit is naby alles, net 20 minute vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe af, 5 minute vanaf Sandton, Wanderers Krieketgronde, Golf Reef City en dis sentraal geleë tot restaurante, galerye, museums en gholfbane.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 141 First Street, Cnr Elizabeth Avenue, Sandhurst, 2157, Gauteng
- Gaste dink Elizabeth Manor Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 141 First Street, Cnr Elizabeth Avenue, Sandhurst, 2157, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang