Successfully reported

Elize Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Diandra O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Dit was 'n wonderlike ervaring. Vriendelike ontvangs. Jy voel onmiddellik tuis. Die akkommodasie was fantasties. Home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Very nice. Very lovely place to stay. I will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Very relaxing and comfortable. The host was very welcoming and friendly. Everything was very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjies en waarde vir jou geld. Elize Cottage was silwerskoon en alles was netjies en van hoë gehalte. Vriendelike ontvangs in 'n baie stil omgewing en lekker om daar te kon wees. Beslis op ons lysie om weer daar tuis te gaan. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Elize Cottage
Dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Nick K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great. It is a beautiful place and we enjoyed every moment. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Elize Cottage
Baie dankie dat julle by Elize Cottage geboek het. Hoop ons sien julle weer.

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Heerlike wegbreek plekkie. Pragtige plekkie, met lieflike gashere. Ons sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Dit was amazing saam my familie. Ek sal enige tyd vir Elize Cottage aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem C
Kort verblyf
3.0
Feb 2024

Sal nie weer bespreek nie. Was okay. Kombuis vas vetterig en glad nie skoon nie. Fotos lyk better.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Shekaina R
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Aangenaam, rustig en huislik. Goeie ontvangs, onmiddelik tuis gevoel. Die akkommodasie was gemaklik en netjies. Alles wat jy nodig het, was beskikbaar. Uitstekende ligging met 'n skoon perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Elize Cottage
Baie dankie dat julle gekies het om by Elize Cottage tuis te gaan. Hoop ons sien julle weer.

Leeann A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantasties. Vriendelike verwelkoming, plekkie is mooi toegerus, rustig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Elize Cottage
Baie dankie dat julle by Elize Cottage tuis gegaan het. Hoop ons sien julle weer. Mooi wense vir julle. Groete Elize

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Geelhout Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ddfd1b5e042758a2a0c065309c18f2fc4f3bdc1c90d6e6a202347466a6c9c060e516fc6ae6d7a20149727fbd14fb6d01e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 10 Geelhout Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.378978343858 21.405040653364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang