Elize Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Geelhout Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Elize Cottage is 'n gerieflik gemeubileerde kothuis vir tot 4 mense in Stilbaai-Wes. Hierdie eiendom is beurtkragvry en word aangedryf met sonkrag en omskakelaars as 'n rugsteun.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n bad deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en maak oop op 'n balkon, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Gerieflikheidshalwe word beddegoed voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv is beskikbaar. Wi-Fi is beskikbaar. 'n Binnebraai-area, sowel as 'n buitebraai op die patio, is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Elize Cottage is net 800 m vanaf 'n OK kruidenierswinkel, 1,2 km vanaf Stilbaai Spar, en is 2,5 km vanaf die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 Geelhout Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Elize Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Geelhout Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang