Eljé's Cottage
Kry 15% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 President Street, Parys, 9585, Vrystaat
-
Vanaf
R850R723 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Elje's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in die middestad van Parys, Vrystaat, net meer as 4 km vanaf die Vaal de Grace Natuurlandgoed en meer as 3 km vanaf die Parys Golf & Country Estate. Dit is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf weg van die gewoel van die lewe.
Gaste kan kies uit 3 pragtig ingerigte kamers wat elkeen ingerig is met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met óf 'n stort óf 'n bad. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Geriewe sluit 'n mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas of yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Bykomende enkelbeddens is beskikbaar indien vooraf gereël.
Die kamers het ook ondervloerse verhitting, lugversorging en plafonwaaiers. Gaste kan met vooraf reëling toegang tot 'n Lapa en braai-area versoek, asook veilige, onderdakparkeerplek agter hekke. Hierdie verblyf gebruik sonkrag en het drinkbare kraanwater.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elje Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 26 President Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Eljé's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 President Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang