Eljé's Cottage
Kry 15% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 President Street, Parys, 9585, Vrystaat
-
Vanaf
R850R723 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eljé's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in Parys in die Vrystaat net 4 km vanaf Vaal de Grace Nature Estate en 3 km vanaf Parys Golf & Country Estate. Dit is die ideale verbyf om van die stadsgewoel te ontsnap.
Daar is 3 pragtige kamers, elk met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort of bad. Die kamers het gemaklike beddens, duvets, vars linne en privaat ingange. Daar is 'n mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas of yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Ekstra enkelbeddens kan voorsien word.
Die Cottage het ondervloerse verhitting, lugversorging en dakwaaiers. Gaste kan vooraf die Lapa en braai-area bespreek. Daar is veilige onderdakparkeerplek agter hekke. Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik en het drinkbare kraanwater.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elje Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 26 President Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Eljé's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 President Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang