Ella se plekkie
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Fifth Turn, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Ella se Plekkie is 'n knus vakansiewoonstel in Jacobsbaai, 150 km vanaf Kaapstad, en perfek vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n ontspanne vakansie. Die eenheid is naby The Pixie and Fairy Village en 400 m van die strand af geleë.
Die selfsorgwoonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en is toegerus met 'n gemeenskaplike area en en suite-badkamer. Die gemeenskaplike area beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n kindermatras. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel spog met 'n oopplan-uitleg en sluit 'n etenstafel en 'n kombuisie in. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en ketel. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet.
Bykomende geriewe sluit WiFi en 'n TV in. Die woonstel beskik ook oor 'n buite-sitarea, met veilige parkeerplek beskikbaar.
Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, swem, bergfietsry, wynproe en visvang in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Fifth Turn, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Ella se plekkie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4 Fifth Turn, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang