Successfully reported
+19

Ella's Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Oranje street, Marlee Maisonette, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R2 629 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Ella's Cottage is in die hartjie van Parys geleë.

Dié kothuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en derde kamer het 'n dubbel- en enkelbed met 'n en suite-badkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Ella's Cottage is 500 m vanaf die middedorp met winkels en restaurante, en 1 km vanaf die Parys Gholfbaan. Parys bied verskeie doendinge, soos hengel, vlotvaart, voetslaan, 4x4 en abseil.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jacobus Albertus Gerhardus M
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Dit was ongelooflik gewees. Alles is beskikbaar, jy het regtig niks nodig om saam te neem nie.
Apr 2025
Ej P
Saam met vriende
5.0
Veilig, rustig & goed geleë. Gerieflik, skoon en veilig.
Mrt 2025
Janine E
5.0
Aangenaam verras! Ongelooflike verblyf, met 'n gasvrou wat regtig die ekstra myl gegaan het om ons aand in die verblyf so gerieflik moontlik te maak. ...
Sien meer
Jul 2024
Gerrit E
5.0
Goeie waarde vir geld. Heerlik oorgeslaap, net een nag, het redelik laat gearriveer maar alles het goed verloop, die plekkie was baie skoon en netjies...
Sien meer
Feb 2024
Marlize B
Gesin met tieners
4.4
Heerlike gesinsnaweek. Netjies, vriendelik, naby alles.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 21 Oranje street, Marlee Maisonette, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Ella's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 629
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 629
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 629
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Oranje street, Marlee Maisonette, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac9d3b8f13edd0da8208ea53432cb3923c6f0fec6f49c4664a21700ca3f330347a37a25321c2079c35189214bb23c77f7463?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 629 per nag, vir 7 mense 25 5 1 5 21 Oranje street Marlee Maisonette 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.897420507185 27.459974990745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang